Die Beter Lees PlanVoorbeeld

The Better Reading Plan

DAG 1 VAN 28

Ons moet die goeie laat gaan om dit wat beter is, aan te gryp. Om 'n beter lewe te leef begin met die begrip van hierdie een sleutelgedagte uit Psalm 84: een dag in U tempel is beter as duisend daarbuite. Sy weë is beter as jou weë. Sy liefde is beter as die lewe. Sy seëninge is beter as materiële besittings. Hierdie week sal jy uit God se Woord hoor wat dit werklik beteken om 'n dag saam met God te hê.
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

The Better Reading Plan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag tot dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag plan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.

More

We would like to thank Pastor Craig Groeschel and Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church