Die Beter Lees PlanVoorbeeld
As jy daarna streef om met 'n deurlopende, oneindige bewustheid van God se teenwoordigheid te lewe, wakker 'n begeerte aan vir Sy teenwoordigheid op dieselfde manier as wat Dawid in Psalm 62 en 27 begeer om in God se teenwoordigheid te woon.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag tot dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag plan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.
More
We would like to thank Pastor Craig Groeschel and Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church