Die Beter Lees PlanVoorbeeld

Hoe begin mens om 'n handvol lewe te lei? Begin met Jesus se gelykenis van die ryk dwase in Lukas 12. Moenie groter skure bou om al die onnodige dinge in jou lewe te akkommodeer nie. In plaas daarvan, gooi dinge weg asof jou lewe daarvan afhang. Daar is geen rede om bekommerd te wees nie en jou vertroue op dinge wat nie saak maak nie, te plaas, want God beloof om in jou behoeftes te voorsien.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag tot dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag plan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.
More
We would like to thank Pastor Craig Groeschel and Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church
Verwante Leesplanne

Oorkom Teleurstellings

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid

Delf dieper deur Openbaring

Hoe om swaarkry en lyding te hanteer

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop

Kaalvoet Sielsgedagtes

Ester

Die Wetboeke (Die Groot Storie Leesplannne no. 2)

Die basiese beginsels van die Christelike geloof
