Die Beter Lees PlanVoorbeeld
Hoe maak mens 'n beter keuse om met net een handvol te leef? Jy veg vir dit wat saak maak. Paulus sê vir Timoteus in 1 Timoteus 6 om van die liefde van geld en besittings te vlug en in plaas daarvan eenvoudige dinge soos geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, uithouvermoë en sagmoedigheid na te streef.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag tot dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag plan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.
More
We would like to thank Pastor Craig Groeschel and Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church