Die Beter Lees PlanVoorbeeld

Hoekom is wysheid 'n beter keuse? Salomo antwoord die vraag in Spreuke 2 en wys ons die morele voordele van wysheid in die uitleef van die soort regverdige lewe wat God behaag.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag tot dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag plan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.
More
We would like to thank Pastor Craig Groeschel and Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church
Verwante Leesplanne

As ek weer kon sê

Kaalvoet Sielsgedagtes

Oorkom Teleurstellings

Hoe om swaarkry en lyding te hanteer

Ester

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop

Die basiese beginsels van die Christelike geloof

Delf dieper deur Openbaring

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid
