Die Beter Lees PlanVoorbeeld
Ons moet die goeie laat gaan om dit wat beter is, aan te gryp. Om 'n beter lewe te leef, streef na wysheid. Moenie mislei word deur die sogenaamde "wysheid" van die wêreld nie, maar fokus eerder op die ware wysheid wat net van God kom. Spreuke 16:16 sê: "Om wysheid te bekom, is beter as goud, en insig is beter as silwer." Hierdie week sal jy van die geskrifte van Salomo in Spreuke en Prediker en gedeeltes van die Nuwe Testament lees oor die waarde van die wysheid en hoe jy kan begin om dit in jou lewe te verkry.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag tot dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag plan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.
More
We would like to thank Pastor Craig Groeschel and Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church