Die Beter Lees PlanVoorbeeld

The Better Reading Plan

DAG 5 VAN 28

Om te lewe met 'n deurlopende, oneindige bewustheid van God se teenwoordigheid, moet jy die gewoonte van 'n daaglikse desperasie vir God ontwikkel.
Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

The Better Reading Plan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag tot dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag plan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.

More

We would like to thank Pastor Craig Groeschel and Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church