Die Beter Lees PlanVoorbeeld
Ons moet die goeie laat gaan om dit wat beter is, aan te gryp. Om 'n beter lewe te lei, is dit beter om minder van wat nie saak maak nie te hê en meer van wat saak maak. Salomo sê in Prediker 4:6, "Tog is 'n hand vol met rus beter as twee hande vol met moeite en 'n gejaag na wind," wat beteken dat dit beter is om 'n lewe van eenvoud te leef. Hierdie week sal jy leer wat God se Woord sê hoe belangrik dit is om met een handvol te leef in plaas van met twee.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag tot dag lewe kan verbeter? God se Woord is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag plan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.
More
We would like to thank Pastor Craig Groeschel and Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church