MarkusVoorbeeld

![]()
Memoriseervers:
En die evangelie moet eers aan al die nasies verkondig word.
Markus 13:10
Uitdaging vir die week:
Hoe het Jesus se dood en opstanding die Skrif vervul wat in Markus 12:10-11 aangehaal word,? Gee Psalm 118:22 jou meer insig in wat hierdie vers beteken? Kyk hierdie week of jy addisionele profesieë in Markus se evangelie kan vind wat Jesus vervul het. (Wenk: Begin by Markus 1:2-3; 4:12; 11:9; en 12:36.)
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die evangelie van Markus is 'n kragtige beskrywing van Jesus se lewe. Dit wys Jesus se karakter op elke bladsy, van sy gewilligheid om te ly en te dien, tot sy krag en goddelikheid wonderbaarlik vertoon. Met elke toneel vra die outeur: “Waar is jou geloof?” As jy daarna smag om 'n vaste geloof te hê in wie Jesus is en wat Hy kan doen, is hierdie Bybelstudie vir jou!
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/
Verwante Leesplanne

The Chosen + BibleProject: Reeks 3-Leesplan

Vreemdeling Tot Volgeling

Heeltyd

WAAR HET YESHUA HOMSELF VERKLAAR - HOEKOM SPESIFIEK DAAR?

Christenskap 101

Alles wat jy moet weet oor GEBED: Vrae & Antwoorde

Waar Is Die Vrouens? Die Gelykenis Van Die Verlore Seun

'n Tyd van Weeklaag - roep om hulp vir vervolgde Christene

Bid God se Wysheid oor jou Lewe
