Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!Voorbeeld

Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!

DAG 17 VAN 20

Hoor jy wat ek hoor?

Stel jouself voor jy is deel van hierdie stukkie.

Wat is die agtergrond van hierdie verhaal?

Hoekom sal jy hierdeur tot Christus nader?


Dag 16Dag 18

Aangaande hierdie leesplan

Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!

Advent is ’n vier-weke plan wat bedoel is om ons aandag te vestig op die nederige begin van die Redder van ons lewens. Hierdie studie sluit vier verhale van Matteus en Lukas in. Ons leer van God se heilige plan vir die geboorte van Jesus Christus en ondervind hoe dit was om teenwoordig te wees tydens hierdie gebeure. Die vraag-en- antwoordformaat kan vir gesins-eredienste, groepbesprekings en selfstudie gebruik word.

More

Ons wil graag Neighbor Bible Studies (NBS2GO), Joanna Parsons en Rebecca Davie bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek: https://www.nbs2go.com/afrikaans-afrikaans