Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!Voorbeeld

Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!

DAG 18 VAN 20

Wie Ek?

Hoe het die persoon/mense op die aankoms gereageer?

Ondersoek elke persoon in hierdie stukkie.

Hoeveel is jy soos/nie soos die karakters nie in hierdie  verhaal?

Sou jy op dieselfde manier gereageer het?


Dag 17Dag 19

Aangaande hierdie leesplan

Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!

Advent is ’n vier-weke plan wat bedoel is om ons aandag te vestig op die nederige begin van die Redder van ons lewens. Hierdie studie sluit vier verhale van Matteus en Lukas in. Ons leer van God se heilige plan vir die geboorte van Jesus Christus en ondervind hoe dit was om teenwoordig te wees tydens hierdie gebeure. Die vraag-en- antwoordformaat kan vir gesins-eredienste, groepbesprekings en selfstudie gebruik word.

More

Ons wil graag Neighbor Bible Studies (NBS2GO), Joanna Parsons en Rebecca Davie bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek: https://www.nbs2go.com/afrikaans-afrikaans