Nie Gemaak Om Alleen Te Wees Nie - Gemaak vir Gemeenskap in 'n Eensame WêreldVoorbeeld

Nie Gemaak Om Alleen Te Wees Nie - Gemaak vir Gemeenskap in 'n Eensame Wêreld

DAG 15 VAN 29

Oordenkingsvrae:

Week 2—Gemaak vir Gemeenskap met Familie en Vriende

1. Ons is gemaak vir gemeenskap met God en vir gemeenskap met ander. Ons sien in Genesis 2:18–24 hoe God ons gemaak het vir huweliks- en gesinsverhoudings. Waarom is dit ongesond om ons lewens alleen te leef?

2. Lees Romeine 15:1–6. Wat moet die gevolg wees van ons eenheid met ander gelowiges? Watter aksies moet ons in ons lewens aankweek om dit te bereik?

3. Lees Filippense 2:1–11. Wat is 'n paar eienskappe wat ons in ons lewens moet aankweek om in gemeenskap met ons familie en vriende te lewe?

4. Wat sê Prediker 4:9–10 vir ons is die voordele daarvan om in gemeenskap te lewe?

5. Gebaseer op Kolossense 3:12–14, wat is 'n paar deugde wat ons lewens moet definieer? Wat bind al hierdie eienskappe saam?

Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Nie Gemaak Om Alleen Te Wees Nie - Gemaak vir Gemeenskap in 'n Eensame Wêreld

Nog nooit tevore in die geskiedenis van die wêreld was mense meer met mekaar “verbind” as ons huidige generasie nie, en tog voel so baie van ons meer eensaam as ooit. God het ons ontwerp om in gemeenskap met Hom en met mekaar te leef. In hierdie vier-weke lange studie gaan ons leer hoe ‘n Bybelse gemeenskap lyk en hoe om dit in ons lewens te kweek.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans