Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

LydenstydVoorbeeld

Lydenstyd

DAG 37 VAN 43

Week 6 : Heilige Week

Memoriseervers:

"Die belangrikste wat ek aan julle oorgelewer het en wat ek ook ontvang het, is dit: Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte. Hy het aan Sefas verskyn, daarna aan die twaalf" 1 Korintiërs 15:3–5.

Uitdaging vir die week :

Terwyl jy voorberei om die opstanding van Christus te vier, kan jy nadink oor al die maniere waarop Hy jou lewe verlos het. Neem ‘n notaboek of joernaal en skryf deur die week hierdie dinge neer soos dit by jou opkom. Staan tyd af op Paassondag om God te loof en te dank vir sy wonderbaarlike verlossing in jou lewe, nie net van sonde nie, maar in al hierdie areas wat jy neergeskryf het.

Aangaande hierdie leesplan

Lydenstyd

Lydenstyd is 'n tydperk van leegmaak, prysgee, skoonmaak en selfs sterf. Lydenstyd is 'n tydperk waartydens ons droefheid uitspreek oor Christus se dood en die rede vir sy dood: ons sonde.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans