EsterVoorbeeld

Memoriseervers:
"Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend."
Filippense 4:6
Uitdaging vir die Week:
Ruim tyd om stil te word en ondersoek jou hart. Is waarheidsliefde en die eer van God op die voorgrond van jou hart? Watter stappe kan jy doen om 'n vrou van waarheidsgetrouheid te word en daarin te groei?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

In 'n wêreld wat daagliks 'n uitdaging op ons geloof plaas, is dit meer belangrik as ooit om sterk en dapper te wees en op te staan vir wat reg is. Die boek Ester is tydloos en is net so toepaslik vir ons lewens vandag. Kom ons leer van Ester om te kies om dapper te wees en die regte ding te doen, te midde van onsekerheid.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.lovegodgreatly.com/Afrikaans
Verwante Leesplanne

WAAR HET YESHUA HOMSELF VERKLAAR - HOEKOM SPESIFIEK DAAR?

Vreemdeling Tot Volgeling

Mosaiek Lydenstydgids 2026: Wys my die weg

Leierskap: 'n Goddelike Roeping Vol Genade en Krag

The Chosen + BibleProject: Reeks 5-Leesplan

Ondersoek Jouself

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

Wees 'n betroubare persoon

Heilige Week met Die Uitverkorenes
