Filippense - Kies VreugdeVoorbeeld
Oordenkingsvrae:
1. Hoe kan ons 'n persoon word wat in alle omstandighede vreugdevol is?
2. Hoe oorkom ons angs en vrees?
3. Waarop moet ons ons gedagtes rig?
4. Wat is tevredenheid? Hoe leer ons dit?
5. As Christene word ons geroep om mekaar se laste en probleme te dra. Wat vereis dit van ons
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Vreugde is die tema van die boek Filippense. Dit is ongelooflik, want hierdie brief is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Hoe is dit moontlik om vreugdevol te wees te midde van oorweldigende hartseer en lyding? Paulus leer ons dat Jesus die Outeur en enigste bron van ware vreugde is.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com