1
1 SAMUEL 15:22
Nuwe Lewende Vertaling
Maar Samuel antwoord: “Wat verkies die HERE: brandoffers of gehoorsaamheid? Gehoorsaamheid is beter as offers; om te luister is beter as die vet van ramme.
Vergelyk
Verken 1 SAMUEL 15:22
2
1 SAMUEL 15:23
Opstandigheid is net so ’n oortreding soos waarsêery, en hardkoppigheid is net so ’n sonde soos afgodery. Omdat jy die HERE se woord verwerp het, het Hy jou as koning verwerp.”
Verken 1 SAMUEL 15:23
3
1 SAMUEL 15:29
Die Ewige van Israel lieg nie en sal ook nie sy plan verander nie, want Hy is nie ’n mens wat van gedagte verander nie!”
Verken 1 SAMUEL 15:29
4
1 SAMUEL 15:11
“Ek is spyt daaroor dat Ek Saul koning gemaak het, want hy was ontrou aan My en ongehoorsaam aan my opdragte.” Samuel was baie ontsteld hieroor en het die hele nag lank by die HERE gepleit.
Verken 1 SAMUEL 15:11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's