1
2 TESSALONISENSE 1:11
Nuwe Lewende Vertaling
Met dit in gedagte bid ons altyd vir julle. Mag ons God julle waardig maak vir die lewe waartoe Hy julle geroep het. Mag Hy elke goeie voorneme en geloofsdaad met krag tot volkome uitvoering bring.
Vergelyk
Verken 2 TESSALONISENSE 1:11
2
2 TESSALONISENSE 1:6-7
God is inderdaad regverdig: Hy sal julle verdrukkers met verdrukking terugbetaal. Hy sal rus gee aan julle wat verdruk word – en ook aan ons. Dit sal gebeur wanneer die Here Jesus met sy magtige engele vanuit die hemel verskyn.
Verken 2 TESSALONISENSE 1:6-7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's