1
1 TESSALONISENSE 5:16-18
Nuwe Lewende Vertaling
Wees altyd vol blydskap. Moenie ophou bid nie. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God van julle verwag omdat julle met Christus Jesus verenig is.
Vergelyk
Verken 1 TESSALONISENSE 5:16-18
2
1 TESSALONISENSE 5:23-24
Mag die God van vrede julle volkome aan Hom toewy. Ja, mag God julle so bewaar dat julle na gees, siel en liggaam volkome vlekkeloos sal wees wanneer ons Here Jesus Christus terugkom. Hy wat julle roep, is getrou. Hy sál dit doen!
Verken 1 TESSALONISENSE 5:23-24
3
1 TESSALONISENSE 5:15
Kyk dat niemand weerwraak neem nie, maar streef eerder altyd die goeie na – vir mekaar en vir alle mense.
Verken 1 TESSALONISENSE 5:15
4
1 TESSALONISENSE 5:11
Daarom, soos julle reeds doen, moet julle aanhou om mekaar moed in te praat en geestelik op te bou.
Verken 1 TESSALONISENSE 5:11
5
1 TESSALONISENSE 5:14
Broers en susters, ons druk julle dit op die hart: Wys die leeglêers tereg, praat die kleinmoediges moed in, ondersteun die swakkes, wees geduldig met almal.
Verken 1 TESSALONISENSE 5:14
6
1 TESSALONISENSE 5:9
God se bedoeling met ons is nie dat ons gestraf moet word nie, maar dat ons deur ons Here Jesus Christus verlos word!
Verken 1 TESSALONISENSE 5:9
7
1 TESSALONISENSE 5:5
Julle is tog almal kinders van die lig en van die dag. Ons hoort nie by die nag of die duisternis nie.
Verken 1 TESSALONISENSE 5:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's