1
AMOS 2:6
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE sê: “Die mense van Israel het keer op keer gesondig. Ek sal hulle nie langer ongestraf laat nie! Hulle het die reg verdraai, eerlike mense vir geld verkoop en armes vir ’n paar sandale.
Vergelyk
Verken AMOS 2:6
2
AMOS 2:4
Dit is wat die HERE sê: “Die mense van Juda sondig keer op keer. Ek sal hulle nie langer ongestraf laat nie! Die gebooie van die HERE het hulle verwerp, sy voorskrifte nie nagekom nie. Hulle is mislei deur dieselfde leuens as hulle voorouers.
Verken AMOS 2:4
3
AMOS 2:7
Hulle vertrap hulpelose mense in die stof van die aarde. Hulle tree onregverdig op teenoor behoeftige mense. ’n Seun en sy pa slaap by dieselfde meisie. So bring hulle my Naam in die skande.
Verken AMOS 2:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's