1
DANIËL 7:14
Nuwe Lewende Vertaling
Om te heers, het hy ontvang: gesag, eer en mag. Al die volke, nasies en tale sou hom dien. Sy heerskappy is vir altyd. Dit sal nooit verdwyn nie. Sy koninkryk sal nie ophou nie.
Vergelyk
Verken DANIËL 7:14
2
DANIËL 7:13
In my visioen daardie nag het ek iemand in die wolke in die lug gesien kom, iemand wat soos ’n mens lyk. Hy het na Hom wat ewig lewe gegaan en is voor Hom gebring.
Verken DANIËL 7:13
3
DANIËL 7:27
Die heerskappy, regering en aansien van al die koninkryke onder die son sal dan gegee word vir die volk van die heilige mense van God die Allerhoogste. Sy koninkryk is ’n ryk sonder einde. Al die heersers sal dan aan Hom eer bewys en aan Hom gehoorsaam wees.”
Verken DANIËL 7:27
4
DANIËL 7:18
Die heilige mense van die Allerhoogste sal egter uiteindelik die koninkryk ontvang. Hulle sal regeer vir altyd en ewig.”
Verken DANIËL 7:18
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's