1
PREDIKER 6:9
Nuwe Lewende Vertaling
Wat ’n mens se oë kan sien, is beter as ’n swerwende begeerte. Ook dit is dus sinloos, ’n blote gejaag na wind.
Vergelyk
Verken PREDIKER 6:9
2
PREDIKER 6:10
Wat ook al gebeur het, is vooraf bepaal. Dis bekend wat die mens is. Hy kan nie ’n regstryd voer met die Een wat sterker is as hy nie.
Verken PREDIKER 6:10
3
PREDIKER 6:2
God gee aan mense rykdom, besittings en eer. Hy gee hulle alles wat hulle ooit nodig kan hê. Maar God laat hulle nie toe om dit te geniet nie. ’n Vreemdeling sal dit geniet. Ook dít is sinloos, soos verterende kwaad!
Verken PREDIKER 6:2
4
PREDIKER 6:7
Al die mens se moeite is vir sy mond, maar hy kry nooit genoeg nie.
Verken PREDIKER 6:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's