1
EKSODUS 24:17-18
Nuwe Lewende Vertaling
Vir die Israeliete onderkant die berg het dit gelyk soos ’n vuur wat bo-op die berg brand. Moses het verder teen die berg uitgeklim en in die wolk verdwyn. Hy was altesaam 40 dae en 40 nagte lank daar bo-op die berg.
Vergelyk
Verken EKSODUS 24:17-18
2
EKSODUS 24:16
Die wonderlike teenwoordigheid van die HERE was op Sinai. Die wolk het ses dae lank oor die berg gehang. Op die sewende dag het die HERE uit die wolk na Moses geroep.
Verken EKSODUS 24:16
3
EKSODUS 24:12
Die HERE sê toe vir Moses: “Klim op na My toe hier op die berg. Bly hier. Ek wil vir jou plat klippe gee waarop Ek die wette en gebooie geskryf het wat jy vir die volk moet leer.”
Verken EKSODUS 24:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's