1
EKSODUS 25:8-9
Nuwe Lewende Vertaling
“Die Israeliete moet vir My ’n heiligdom maak waarin Ek tussen hulle kan kom woon. Jy moet hierdie tabernakel en al sy toebehore maak volgens die plan wat Ek vir jou gaan wys.”
Vergelyk
Verken EKSODUS 25:8-9
2
EKSODUS 25:2
“Sê vir die Israeliete dat elkeen wat graag wil vir My ’n offer kan bring.
Verken EKSODUS 25:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's