1
GALASIËRS 3:13
Nuwe Lewende Vertaling
Christus het ons losgekoop van die vloek wat op wetsoortreders rus toe Hy vir ons ’n vervloekte geword het. Daar staan geskryf: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal hang.”
Vergelyk
Verken GALASIËRS 3:13
2
GALASIËRS 3:28
Nou is daar nie langer sprake van Jood of Griek, slaaf of vryman, man of vrou nie; julle is tog almal één in Christus Jesus.
Verken GALASIËRS 3:28
3
GALASIËRS 3:29
Verder, omdat julle aan Christus behoort, ís julle die nageslag van Abraham en dus erfgename van die belofte!
Verken GALASIËRS 3:29
4
GALASIËRS 3:14
Dit wat Christus Jesus gedoen het, het tot gevolg dat ook die nie-Joodse nasies deel kry aan Abraham se seën. Dit beteken dat ons deur die geloof die Gees wat belowe is, ontvang.
Verken GALASIËRS 3:14
5
GALASIËRS 3:11
Dit is dus duidelik dat niemand deur God vrygespreek word op grond van wetsonderhouding nie. Daar staan geskryf: “Wie deur gelóóf vrygespreek word, sal lewe.”
Verken GALASIËRS 3:11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's