1
HEBREËRS 2:18
Nuwe Lewende Vertaling
Omdat Hy self versoekings verduur het, kan Hy dié help wat onder versoeking swaarkry.
Vergelyk
Verken HEBREËRS 2:18
2
HEBREËRS 2:14
Omdat hierdie “kinders” mense van vlees en bloed is, het Jesus ook ten volle mens net soos hulle geword. Want Hy kon net sterf as Hy ten volle mens was en Hy kon net deur self te sterf hom die nekslag toedien wat mag oor die dood gehad het – die duiwel.
Verken HEBREËRS 2:14
3
HEBREËRS 2:1
Ons moet dus baie styf vashou aan die boodskap wat ons gehoor het sodat ons tog nie dalk wegdryf nie.
Verken HEBREËRS 2:1
4
HEBREËRS 2:17
Daarom moes Hy ten volle soos ons – sy broers en susters – word om as ons ontfermende en betroubare Hoofpriester voor God priesterdiens te verrig en die sondes van God se volk te versoen.
Verken HEBREËRS 2:17
5
HEBREËRS 2:9
Maar ons sien wel vir Jésus. Vir “’n klein rukkie” is Hý “minder gemaak as die engele”, maar nou is Hy “met heerlikheid en eer gekroon” omdat Hy vir ons die doodslyding deurgemaak het. Ja, Hy het deur God se genade vir elke mens gesterf.
Verken HEBREËRS 2:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's