1
HEBREËRS 9:28
Nuwe Lewende Vertaling
net so is Christus ook net een keer geoffer om baie mense se sonde weg te neem. Hy sal weer kom, maar dan nie met die oog op die verlossing van sonde nie. Hierdie keer sal Hy verskyn om almal wat gretig na sy koms uitsien, finaal te verlos.
Vergelyk
Verken HEBREËRS 9:28
2
HEBREËRS 9:14
Hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die werking van die ewige Gees as ’n volkome offer aan God geoffer het, ons gewetens skoon was van die las van dade wat tot die dood lei sodat ons die lewende God kan dien!
Verken HEBREËRS 9:14
3
HEBREËRS 9:27
Soos elke mens bestem is om net een keer te sterf en daarna kom die oordeel
Verken HEBREËRS 9:27
4
HEBREËRS 9:22
Ons kan inderdaad sê dat volgens die wet feitlik alles met bloed gereinig word. Sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis van sonde plaas nie.
Verken HEBREËRS 9:22
5
HEBREËRS 9:15
Daarom is Hy ook die Middelaar van die nuwe verbond tussen God en ons sodat almal wat geroep is, die ewige erfdeel kan ontvang wat God vir hulle beloof het. Want Christus het gesterf om hulle te verlos van die straf op die oortredings wat onder die eerste verbond begaan is.
Verken HEBREËRS 9:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's