1
JESAJA 64:4
Nuwe Lewende Vertaling
Vandat die wêreld gemaak is, het geen oor gehoor of oog ’n God gesien soos U, wat doen wat U doen vir dié wat op U vertrou nie.
Vergelyk
Verken JESAJA 64:4
2
JESAJA 64:8
Tog, HERE, is U ons Vader. Ons is soos klei en U is die Pottebakker. Deur u hand is ons almal gevorm.
Verken JESAJA 64:8
3
JESAJA 64:6
Voor U het ons almal geword soos iemand wat onrein is. Ons beste dade is soos vuil klere, soos verskrompelde blare. Deur ons sondes waai die wind ons weg.
Verken JESAJA 64:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's