1
JAKOBUS 4:7
Nuwe Lewende Vertaling
Wys dus dat julle van God afhanklik is deur na Hom te luister. Weerstaan die duiwel en hy sal van julle af wegvlug.
Vergelyk
Verken JAKOBUS 4:7
2
JAKOBUS 4:8
Kom nader aan God, en Hy sal nader aan julle kom. Was julle hande van die sonde wat daaraan kleef, julle sondaars, maak julle harte skoon, julle tweegesigte wat nie kan besluit aan wie julle getrou wil wees nie.
Verken JAKOBUS 4:8
3
JAKOBUS 4:10
Val voor die Here neer en wys dat julle van Hom afhanklik is, en Hy sal julle optel en aan julle aansien gee.
Verken JAKOBUS 4:10
4
JAKOBUS 4:6
God is egter besig om ons steeds meer genade te gee om aan Hom getrou te wees. Daarom sê die Skrif: “God weerstaan hoogmoedige mense, maar aan nederige mense gee Hy genade.”
Verken JAKOBUS 4:6
5
JAKOBUS 4:17
Hou in gedagte: As ’n mens weet wat reg is en dit nie doen nie, is dit sonde.
Verken JAKOBUS 4:17
6
JAKOBUS 4:3
En selfs wanneer julle vra, kry julle dit nie omdat julle motiewe verkeerd is – julle wil goed hê net om dit self te geniet.
Verken JAKOBUS 4:3
7
JAKOBUS 4:4
In julle huweliksverhouding met God is julle ontrou! Besef julle nie dat vriendskap met die wêreld jou ’n vyand van God maak nie? Hoor wat ek sê: As jy die wêreld tevrede wil stel, het jy klaar as vyand teen God stelling ingeneem.
Verken JAKOBUS 4:4
8
JAKOBUS 4:14
Julle weet nie eers wat die lewe môre vir julle inhou nie! Julle is soos die oggendmis – dis vir ’n rukkie sigbaar, en dan is dit weer weg.
Verken JAKOBUS 4:14
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's