Die HERE sê:
“Daar rus ’n vloek op dié
wat hulle vertroue stel
in gewone mense,
en nie op die HERE
vertrou nie.
Hulle is soos bossies
in die woestyn
met geen vooruitsig
vir die toekoms nie.
Hulle sal woon
in ’n verskroeide woestyn,
op soutvlaktes
waar niemand kan oorleef nie.