1
MATTEUS 11:28
Nuwe Lewende Vertaling
“Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik.
Vergelyk
Verken MATTEUS 11:28
2
MATTEUS 11:29
Neem my juk op julle skouers. Kom leer van My, want Ek is sag en nederig van hart, en julle sal rus en nuwe moed vir julle lewe kry.
Verken MATTEUS 11:29
3
MATTEUS 11:30
Want my juk sal sag op julle skouers rus en my las is lig om te dra.”
Verken MATTEUS 11:30
4
MATTEUS 11:27
“My Vader het alles aan My toevertrou. Niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader. En niemand ken die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun die Vader wil bekendmaak.
Verken MATTEUS 11:27
5
MATTEUS 11:4-5
Jesus het hulle geantwoord: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien – blindes sien en verlamdes loop, mense met ernstige velsiektes word gesond en dowes hoor, dooies word opgewek en armes hoor die Goeie Nuus.
Verken MATTEUS 11:4-5
6
MATTEUS 11:15
Elkeen wat kan hoor, moet goed luister na wat Ek sê!
Verken MATTEUS 11:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's