1
SPREUKE 20:22
Nuwe Lewende Vertaling
Moenie sê: “Ek sal my wreek op die kwaad wat aan my gedoen is” nie. Wag eerder op die HERE. Hy sal jou saak hanteer.
Vergelyk
Verken SPREUKE 20:22
2
SPREUKE 20:24
Die HERE bepaal ’n mens se lewe. Hoe kan ’n mens verstaan wat met hom moet gebeur?
Verken SPREUKE 20:24
3
SPREUKE 20:27
Die soeklig van die HERE val op die mens se lewe. Hy bring die diepste motiewe aan die lig.
Verken SPREUKE 20:27
4
SPREUKE 20:5
Wat ’n mens dink, is onpeilbare diep waters, maar verstandiges sal voordeel daaruit trek.
Verken SPREUKE 20:5
5
SPREUKE 20:19
Iemand wat loop en skinder, lap geheime uit. Bly weg van iemand wat alte maklik praat.
Verken SPREUKE 20:19
6
SPREUKE 20:3
Dit is eerbaarder om op te hou met ’n rusie; dis net dwase wat rusie soek.
Verken SPREUKE 20:3
7
SPREUKE 20:7
Hy wat opreg en eerlik leef, se kinders is baie gelukkig.
Verken SPREUKE 20:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's