1
SPREUKE 5:21
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE sien alles wat ’n mens doen. Hy weeg elke tree wat jy gee.
Vergelyk
Verken SPREUKE 5:21
2
SPREUKE 5:15
Drink die water uit jou eie put. Drink by jou eie fontein.
Verken SPREUKE 5:15
3
SPREUKE 5:22
Die goddelose mens se eie sondes maak van hom ’n gevangene. Dit draai hom vas in sy eie sonde.
Verken SPREUKE 5:22
4
SPREUKE 5:3-4
Die onsedelike vrou kom met soet woordjies. Haar tong is gladder as olie. Die einde daarvan is egter so bitter soos gif. Sy is so gevaarlik soos ’n tweesnydende swaard.
Verken SPREUKE 5:3-4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's