Daar is ses dinge
wat die HERE haat,
nee, eintlik sewe dinge
waarvan Hy ’n afsku het:
oë vol hoogmoed,
’n tong wat lieg,
hande wat onskuldiges doodmaak,
’n hart wat slegte planne beraam,
voete wat agter kwaad aanloop,
’n vals getuie
wat leuens verkoop,
en iemand
wat rusie veroorsaak
tussen broers.