1
SPREUKE 7:2-3
Nuwe Lewende Vertaling
Bly daarby sodat jy kan lewe. Laat dit wat ek vir jou leer vir jou so kosbaar wees soos die appel van jou oog. Sit dit aan jou vingers soos ’n ring. Skryf dit uit op die tafel van jou hart.
Vergelyk
Verken SPREUKE 7:2-3
2
SPREUKE 7:1
Bly altyd by wat ek vir jou sê, my seun. Koester wat ek vir jou voorskryf in jou binneste.
Verken SPREUKE 7:1
3
SPREUKE 7:5
Dit sal jou weghou van die onsedelike vrou af. Dit sal jou beskerm teen die vreemde vrou met haar verleidelike praatjies.
Verken SPREUKE 7:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's