1
PSALMS 144:1
Nuwe Lewende Vertaling
Geseënd is die HERE, my rots, wat my hande leer om te veg, my vingers om oorlog te maak.
Vergelyk
Verken PSALMS 144:1
2
PSALMS 144:15
Gelukkig is die volk met wie dit so goed gaan. Gelukkig is die volk wie se God die HERE is.
Verken PSALMS 144:15
3
PSALMS 144:2
Hy is my troue hulp en my toevlug, my veilige vesting en my redder. Hy is my beskermer by wie ek skuil, wat volke aan my onderwerp.
Verken PSALMS 144:2
4
PSALMS 144:3
HERE, wat is die mens dat U hom raaksien, ’n mensekind dat U vir hom omgee?
Verken PSALMS 144:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's