1
2 Korintiërs 10:5
Bybel vir almal
Mense dink dinge wat keer sodat hulle nie vir God kan leer ken nie, en hulle is trots wanneer hulle so dink. Maar ons breek alles af wat hulle dink. Ja, ons maak gevangenes van alles wat mense dink sodat die mense gehoorsaam kan wees aan Christus.
Vergelyk
Verken 2 Korintiërs 10:5
2
2 Korintiërs 10:4
Nee, ons veg met wapens, maar dit is nie wapens van die wêreld nie. Hierdie wapens het baie krag omdat dit God se wapens is, ons kan die vyand se sterk mure afbreek met daardie wapens. Ons breek die vyand se slim woorde af.
Verken 2 Korintiërs 10:4
3
2 Korintiërs 10:3
Ja, ons lewe op die aarde, maar wanneer ons veg teen die duiwel, dan doen ons dit nie soos wêreldse mense nie.
Verken 2 Korintiërs 10:3
4
2 Korintiërs 10:18
Want die Here aanvaar nie mense wat self sê dat ons hulle moet glo nie. Die Here sê vir ons wie ons moet glo, en Hy aanvaar net daardie mense.
Verken 2 Korintiërs 10:18
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's