1
Handelinge 22:16
Bybel vir almal
Jy moenie langer wag nie. Jy moet nou opstaan. Jy moet jou laat doop en jy moet bid tot Christus. Dan sal Hy jou sondes wegneem.’
Vergelyk
Verken Handelinge 22:16
2
Handelinge 22:14
Ananias het vir my gesê: ‘Die God van ons voorouers het jou gekies om te weet wat Hy wil doen. Hy het jou ook gekies om die Regverdige te sien en sy eie stem te hoor.
Verken Handelinge 22:14
3
Handelinge 22:15
Ja, God het jou gekies, want jy moet vir al die mense gaan vertel van die dinge wat jy gesien en gehoor het.
Verken Handelinge 22:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's