1
Esegiël 4:4-5
Bybel vir almal
Jy moet eers op jou linker-sy lê en jy moet die straf dra vir die sonde van die volk Israel. Jy moet die straf dra so lank soos jy op jou linker-sy lê. Ek het besluit jy moet 390 dae lank op jou linker-sy lê en jy moet die straf dra, een dag vir elke jaar van die straf van die volk Israel.
Vergelyk
Verken Esegiël 4:4-5
2
Esegiël 4:6
En wanneer jy dit klaar gedoen het, dan moet jy weer lê, op jou regter-sy, en jy moet 40 dae lank die straf van die volk Juda dra. Ek het besluit jy moet die straf dra, een dag vir elke jaar.
Verken Esegiël 4:6
3
Esegiël 4:9
En jy moet koring en gars en boontjies en lensies en sorghum en spelt neem. Jy moet dit saam in 'n bak sit en vir jou kos maak. Jy moet dit eet so lank soos jy op jou sy lê, 390 dae lank.
Verken Esegiël 4:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's