1
Esra 4:4
Bybel vir almal
Maar toe het die mense van die land probeer om die mense van Juda moedeloos en bang te maak om te bou.
Vergelyk
Verken Esra 4:4
2
Esra 4:5
Hulle het raadgewers van die koning betaal om die planne van die Judeërs te stop. Hulle het aangehou om dit te doen die hele tyd terwyl Kores en Darius konings van Persië was.
Verken Esra 4:5
3
Esra 4:3
Maar Serubbabel en Jesua en die ander familiehoofde het vir hulle gesê: “Julle mag nie saam met ons die tempel bou nie. Ons wil dit alleen bou vir die Here, die God van Israel. Koning Kores van Persië het gesê ons moet dit doen.”
Verken Esra 4:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's