elke maal wanneer dit sleg gegaan het
met hulle.
Hy was nie hulle vyand nie,
Hy was 'n Engel,
en Hy self het hulle gered.
Hy het hulle vrygemaak
omdat Hy lief was vir hulle
en jammer was vir hulle.
Hy het hulle opgetel en gedra,
elke dag, lank gelede.