1
Jesaja 64:4
Bybel vir almal
Ons het nooit voorheen van so iets gehoor nie, niemand het 'n ander god gesien wat hierdie dinge doen vir die mense wat in hom glo nie.
Vergelyk
Verken Jesaja 64:4
2
Jesaja 64:8
Maar, Here, U is ons Vader. Ons is die klei, en U is die Pottebakker. U het ons almal gemaak.
Verken Jesaja 64:8
3
Jesaja 64:6
Ons almal het soos onrein mense geword, alles wat ons reg probeer doen, is nog soos vuil klere. Ons almal is soos blare wat droog is en verlep het en ons sondes is soos 'n wind wat ons wegwaai.
Verken Jesaja 64:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's