1
2 Kronieke 7:14
Die Bybel 2020-vertaling
en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid, en my teenwoordigheid opsoek en terugdraai van hulle verkeerde paaie, sal Ek self uit die hemel hulle hoor. Ek sal hulle sonde vergewe en hulle land genees.
Vergelyk
Verken 2 Kronieke 7:14
2
2 Kronieke 7:15
My oë sal nou oop wees en my ore sal aandagtig luister na die gebede uit hierdie plek.
Verken 2 Kronieke 7:15
3
2 Kronieke 7:16
So het Ek dan nou hierdie tempel gekies en geheilig, sodat my Naam vir altyd daar sal wees. My oë en my hart sal altyd daar wees.
Verken 2 Kronieke 7:16
4
2 Kronieke 7:13
As Ek die hemelruim sluit, sodat daar geen reën is nie, of as Ek die koringkrieke opdrag gee om die land kaal te vreet, of as Ek 'n pessiekte onder my volk loslaat
Verken 2 Kronieke 7:13
5
2 Kronieke 7:12
Toe verskyn die HERE in die nag aan Salomo en sê vir hom: “Ek het jou gebed gehoor en hierdie plek vir My gekies as 'n tempel vir offers.
Verken 2 Kronieke 7:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's