1
Deuteronomium 15:10
Die Bybel 2020-vertaling
Gee milddadig aan hom; en wanneer jy vir hom gee, moet dit nie met 'n teensinnige hart wees nie. Om hierdie rede sal die HERE jou God jou immers seën in al jou werk, in alles waaraan jy jou hand waag.
Vergelyk
Verken Deuteronomium 15:10
2
Deuteronomium 15:11
Ja, behoeftiges sal nie uit die land verdwyn nie. Daarom beveel ek jou: Maak jou hand wyd oop vir jou volksgenoot, vir die magtelose en die behoeftige in jou land.”
Verken Deuteronomium 15:11
3
Deuteronomium 15:6
“ Wanneer die HERE jou God jou seën soos Hy jou beloof het, sal jy aan baie nasies uitleen, maar self sal jy nie leen nie. Jy sal oor baie nasies heers, maar oor jou sal hulle nie heers nie.
Verken Deuteronomium 15:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's