1
Genesis 2:24
Die Bybel 2020-vertaling
Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en hom aan sy vrou verbind, en hulle sal een vlees word.
Vergelyk
Verken Genesis 2:24
2
Genesis 2:18
Die HERE God het ook gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom 'n helper maak, as sy gelyke.”
Verken Genesis 2:18
3
Genesis 2:7
het die HERE God die mens met stof uit die grond gevorm, en in sy neus die asem van lewe geblaas. So het die mens 'n lewende wese geword.
Verken Genesis 2:7
4
Genesis 2:23
Toe sê die mens: “Hierdie een is dié keer been uit my eie gebeente, vlees uit my eie vlees. Hierdie een sal vrou genoem word, want uit die man is sy geneem.”
Verken Genesis 2:23
5
Genesis 2:3
God het die sewende dag geseën; Hy het dit heilig verklaar, want op dié dag het Hy gerus van al sy werk – dit wat God geskep het deur dit te maak.
Verken Genesis 2:3
6
Genesis 2:25
Hulle twee was naak, die mens en sy vrou, maar hulle was nie skaam vir mekaar nie.
Verken Genesis 2:25
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's