1
Hebreërs 2:18
Die Bybel 2020-vertaling
Want omdat Hy self gely het toe Hy versoek is, is Hy in staat om dié wat versoek word, te help.
Vergelyk
Verken Hebreërs 2:18
2
Hebreërs 2:14
Aangesien die kinders dan aan vlees en bloed deel het, het ook Hy net so aan dieselfde dinge deel gekry, sodat Hy deur sy dood die een wat oor die dood mag het, dit is die Duiwel, kragteloos kon maak
Verken Hebreërs 2:14
3
Hebreërs 2:1
Daarom moet ons soveel te meer aandag gee aan dit wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdryf nie.
Verken Hebreërs 2:1
4
Hebreërs 2:17
Daarom moes Hy in elke opsig gelyk word aan sy broers, sodat Hy 'n barmhartige en getroue Hoëpriester kon word, om as offer te dien tot versoening van die volk se sondes.
Verken Hebreërs 2:17
5
Hebreërs 2:9
Maar ons sien Jesus, met heerlikheid en eer gekroon, Hy wat deur sy lyding tot in die dood vir 'n kort rukkie minder as die engele gemaak is, sodat Hy, deur God se genade, ter wille van almal die dood sou ervaar.
Verken Hebreërs 2:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's