1
Markus 15:34
Die Bybel 2020-vertaling
Op die negende uur het Jesus met 'n harde stem uitgeroep: “Eloï, Eloï, lemá sabagtáni?” wat, as dit vertaal word, beteken, ‘My God, my God, waarom het U My verlaat?’
Vergelyk
Verken Markus 15:34
2
Markus 15:39
Toe die centurio, wat reg oorkant Hom gestaan het, Hom sy asem so sien uitblaas, sê hy: “Hierdie man was werklik •Seun van God!”
Verken Markus 15:39
3
Markus 15:38
Die voorhangsel in die heiligdom is in twee geskeur, van bo tot onder.
Verken Markus 15:38
4
Markus 15:37
Jesus het met 'n harde stem uitgeroep en sy asem uitgeblaas.
Verken Markus 15:37
5
Markus 15:33
Toe die sesde uur aanbreek, het dit oor die hele aarde donker geword tot die negende uur toe.
Verken Markus 15:33
6
Markus 15:15
Pilatus wou die skare tevrede stel, en het Barabbas vir hulle vrygelaat. Maar Jesus het hy laat gesel en oorgelewer om gekruisig te word.
Verken Markus 15:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's