1
Psalms 12:6
Die Bybel 2020-vertaling
“Vanweë die geweld teen die magteloses, die gesug van die behoeftiges, gaan Ek nóú opstaan,” sê die HERE. “Ek sal hulle wat daarna smag na veiligheid bring.”
Vergelyk
Verken Psalms 12:6
2
Psalms 12:7
Die HERE se woorde is suiwer woorde, silwer wat gelouter is in 'n smeltoond in die grond, dit is sewe maal gesuiwer.
Verken Psalms 12:7
3
Psalms 12:5
hulle wat sê: “Danksy ons tonge is ons sterk; ons lippe is onder ons beheer. Wie is heer oor ons?”
Verken Psalms 12:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's