1
Psalms 27:14
Die Bybel 2020-vertaling
Wag op die HERE! Wees sterk en hou moed, ja, wag op die HERE!
Vergelyk
Verken Psalms 27:14
2
Psalms 27:4
Een ding het ek van die HERE gevra en dit sal ek bly nastreef: om al die dae van my lewe in die huis van die HERE te woon, om die lieflikhede van die HERE te aanskou en daaroor na te dink in sy •tempel.
Verken Psalms 27:4
3
Psalms 27:1
Van Dawid. Die HERE is my lig en my redding – vir wie sal ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe – vir wie sal ek bang wees?
Verken Psalms 27:1
4
Psalms 27:13
As ek darem nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal beleef in die land van die lewendes nie!
Verken Psalms 27:13
5
Psalms 27:5
Ja, Hy steek my weg in sy skuiling op 'n dag van onheil; Hy verberg my in die beskutting van sy tent; Hy tel my hoog op 'n rots.
Verken Psalms 27:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's