1
Psalms 80:19
Die Bybel 2020-vertaling
Ons sal nie van U wyk nie. Maak ons lewend! Net ú Naam sal ons aanroep.
Vergelyk
Verken Psalms 80:19
2
Psalms 80:3
voor Efraim, Benjamin en Manasse! Laat u mag ontwaak en kom tot ons redding.
Verken Psalms 80:3
3
Psalms 80:18
Hou tog u hand oor die man aan u regterkant, oor die mensekind wat U vir Uself grootgemaak het.
Verken Psalms 80:18
4
Psalms 80:7
U het ons 'n bron van stryd gemaak vir ons bure, ons vyande dryf met ons die spot.
Verken Psalms 80:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's