1
Psalms Psalm 100:5
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Want die HERE is goed; sy goedertierenheid is ewig; en sy waarheid is van geslag tot geslag.
Vergelyk
Verken Psalms Psalm 100:5
2
Psalms Psalm 100:4
Gaan in sy poorte in met danksegging en in sy voorhowe met lof; wees Hom dankbaar en loof Sy Naam.
Verken Psalms Psalm 100:4
3
Psalms Psalm 100:2
Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel.
Verken Psalms Psalm 100:2
4
Psalms Psalm 100:3
Weet julle dat die HERE God is; dit is Hy wat ons gemaak het, en nie ons self nie; ons is sy volk en die skape van sy weide.
Verken Psalms Psalm 100:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's